top of page
20190621_081310.png

VEK-WRD GEMEENTE

Hartlik welkom by die WRD familie

WRD Bedieninge was in 2012 gestig deur Pastore JP & Chantal Esterhuizen. WRD Bedieninge / gemeente is in die orde van die Volle Evangelie Kerk van God in Suid-Afrika. Ons glo in die drie-enige God; God die Vader, SÝ Seun Jesus Christus die enigste Verlosser en Saligmaker (Johannes 3:16) en die Heilige Gees. Ons glo dat Jesus die Enigste Weg, Waarheid en Lewe is en dat elkeen wat in Hom glo, nooit verlore sal gaan nie. 

Tuis: Welcome
Tuis: Product Slider
Untitled

Kom aanbid die Koning saam met ons

Elke Sondag omstreeks 10h00

Aanbidding, Woord en gebed vorm die basis van VEK-WRD GEMEENTE. Ons bied 'n reeks dienste en geleenthede om deel te neem. Ons kalender sluit tyd in wat vir gebed, Woord bediening en persoonlike besinning, sowel as begeleide Bybelstudies ingesluit is. 

Tuis: Join Us
Untitled

EORO KIDZ

Sondae 10h00

By WRD is ons kids nommer 1. EORO kidz is ons kinderkerk waar al die maatjies welkom is om meer te leer van Jesus. EORO kidz is 100% gebaseer op die Woord van die Here. Kom maatjies, ons gaan ook lekker pret hê terwyl ons leer. 

Untitled

EORO JEUG

Vrydae 17h00

Onder leiding van Fiona Jinka kom ons jeug Vrydae aande bymekaar vir span bou, groot pret en positiewe opbouing en stigting. Kom join ons, dit is die lekkerste klompie hartsmense bymekaar. 

Meer as 'n kerk ons is familie

Kom kuier vir ons

VEK-WRD GEMEENTE, ’n gemeente in Valhalla-Centurion, bied lidmate – en besoekers – ’n kans om deel te word van iets groters. Om te groei in hul liefde vir die Here en vir mekaar binne ons pragtige gemeenskap. Ons is gewortel in Ware Aanbidding en in die Volle Evangelie soos in die Woord van die Here opgesluit. Reik Uit en Dissipelskap is ook fondamentele pilare van ons bediening. Maak nie saak wie jy is nie, daar is 'n spesiale plek vir jou by ons kerk. Kontak vandag nog of kom besoek ons ​​persoonlik. Kom NES JY IS! 

Untitled
Tuis: About

* Nagmaal elke 1ste Sondag van die maand  
* Bybelstudies  
* Qadosh dames bediening  
* Kings-men manne bediening  
* EORO Kidz * EORO Jeug  
* Dienstyd Sondae oggende  
* Ekklesia Sondae aande  
* Matt25 / Compassion projekte
* Begrafnis dienste & laaste eerbetoning* Huweliksbevestigings* Skadu-groepe* Laaities & Ladies speel geleentheid vir die    kiddies in die hele Valhalla gemeenskap* Kuier & sosiale geleenthede vir die WRD  familie 

Tuis: Quote

Visie & Misie

Ons Misie = 14 000 siele vir Koning Jesus
Ons Visie is ook ons naam:W - Ware Aanbidding / Worship
R - Reik / Reach
D - Dissipelskap / Discipleship 

Photo_1638973185963.png
Tuis: Our Mission
Untitled
Untitled
123.jpg

JP ESTERHUIZEN 

Presiderende Leraar

Stigter van WRD bedieninge

Radio omroeper - Lekker fm 98.3

CHANTAL ESTERHUIZEN 

Assistent Pastoor

Mede stigter van WRD bedieninge

Qadosh dames bediening

RITA RUDOLPH

Hulp Pastoor

Saterdae Bybelstudie - Gebed Sonder Grense

Hoof - Reik Divisie
Tuis: Leadership
Untitled

Diens Tye

Kom word deel van ons familie

Sondae oggende: 10:00
Ekklesia Sondae aande 18h30 

Kontak ons: 074 277 3726
Tuis: Service Time

Subscribe Form

Stay up to date

Thanks for submitting!

Tuis: Subscribe Form
Tuis: Instagram
No events at the moment
Tuis: Events

Kontak ons

Vra 'n vraag, deel 'n storie of teken aan vir opdaterings. 

20 Hekla weg Valhalla-Centurion, 0185 Suid-Afrika

074 277 3726

  • Instagram
  • Facebook

Dankie vir jou indiening

Untitled
Tuis: Contact
bottom of page